Polinesiese mitologie

Die standbeeld Makiʻi Taua Pepe op die Marquesaseilande, Frans-Polinesië.

Die Polinesiese mitologie is die tradisionele oorlewering van die mense van Polinesië, ’n groep eilande in die sentrale en suidelike Stille Oseaan. Polinesiërs praat tale van die taalgroep Maleis-Polinesiese tale, die belangrikste groep van die Austronesiese tale. Proto-Polinesies is vermoedelik omstreeks 1000 v.C. in die Tonga-Samoa-gebied gepraat.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search